top of page
Website Background Video Elements.png

Sluit Sondae by ons aan!

17:00

Sluit elke Sondag om 17:00 by ons aan vir 'n koffie, 'n bietjie lofprysing en aanbidding en 'n boodskap gelewer deur Chris of Gerhard. Ons het ook van tyd tot tyd gaspredikers en is trots op ons interaktiewe dienste sowel as alternatiewe preke, soos ons Heuwel diens.

Kyk ook na ons dienste op YouTube.

Ons laai ons dienste die Sondag na die in persoon dienste op.

Website Background - BRON.png

BRON

Dinsdae | 18:00

Elke week kom ons bymekaar en duik in die BRON van Christenskap in, Die Woord van God. Bring jou Bybel en wees oop vir gesprekke. Kom deel julle sienings en ervarings en luister na ander se ervarings. Dit is die kern van BRON. Spandeer tyd om mekaar te leer ken en God deur jou medemense te ervaar.

Ons drink ook 'n bietjie koffie...

bottom of page