top of page
Helios Logo, Kopanong Inlay.png

Kopanong se Musiekbediening het sy naam gekry van die Griekse woord vir Son byna 30 jaar gelede toe die groep gestig is. Oorspronklik het die band uit 'n paar kitare en die kerkorrel bestaan! Vandag beskik dit oor 'n wye reeks instrumente van klassieke tot tipiese band instrumente.

Die groep is nie net 'n band nie, maar ook 'n groep wat saamkom om God van die verhoog af te loof en in 'n verskeidenheid van ruimtes by te dra tot die Koninkryk van God. Dis nie net 'n band nie, dis 'n gesin wat altyd op soek is na nuwe lede!

As jy by ons band wil aansluit, vul gerus die vorm in hier onder!

bottom of page