Search
  • chris-d-v

Lewensdood

'n Gedig na aanleiding van Joh 16:24-25:

Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry.

Lewe lewens lewenslustig

Vol vrolikheid Versier

Dronk op die dowwe danspas

Myself my god versier


Volg vry Vrymaker voetspoor

Om stof en siel te skaaf

Versier verskans my voosheid:

Hy roep my, maak my braaf


Verloën Verbreek jou Vorsheid

Verbrokkel my verweer

Tot Kruis kniel kneg broosheid

En Sy stof sweeterig oorspoel


Tap leeg tap vol tap Lewe

Dood digter dronk verdrink

Tot Ware Lewe Losbars

en ewig goedheid skink


26 views
LINKS
ABOUT

info@kopanongchurch.org

kopanongchurch.org

@kopanongchurch

 

C/O DF Malherbe &

Nelson Mandela.

Park West, 9301

Bloemfontein

+27 (51) 444 2981

SOCIAL
  • Facebook
  • Instagram

© 2023 by DATO. Proudly created with Wix.com